100 Jaar Jubileum in Hendrina Lief en Leed, News Actual

Die 100 Jaar jubileum van die Skool in Hendrina is gevier op laas Saterdag die 4e Junie. Dit betref die tydperk van 1915 tot 2015 as ook die Gemeenskap se reunie van 1862 tot 2016 is herdenk. Dit was ‘n pragtige geleentheid wat baie goed bygewoon is. Die weer het wonderlik saamgespeel en ons het heerlik gekuier tussen mense wat ons geken het en nie geken het nie. Daar was so ‘n lekker ontspanne atmosfeer. Welgedaan NG Kerk Hendrina!

DSCN5323

Op die terrein was genoeg om te doen

DSCN5324

Baie stalletjies, alles te kus en te keur

DSCN5326

Mense ontmoet mekaar, kuier en gesels en koop wat daar is om te eet

Koos Havenga

Koos Havenga maak die mooiste skilderye. Hy woon in Hendrina se ouetehuis en doen dit vir tydverdryf en inkomste. Hy reken hy verkoop dit maklik in Pretoria. Dis regtig goed gedoen

100 Jaar Jubileum in Hendrina
1 vote, 5.00 avg. rating (95% score)

Leave a Reply