2 in Een Winkel in China Mall Market News

dscn6085 dscn60862 in een winkel: Penny Wize Spray Paint en Tweedehandse Meubel Winkel
Kom loer in by die nuwe 2 in 1 winkel van Carolina in die nuwe China Mall. Ester van Zyl is die dame wat ons voorsien met tweedehandse meubels. Daar is goeie kwaliteit meubels beskikbaar. Vir meer inligting en verdere navrae, kom loer gerus in en sien haar persoonlik.
Henry Cawood van Penny Wize Panel Beaters het in die winkel voorsiening gemaak vir kar verf wat gemeng word volgens keuse. Hy doen 2K, basecoat en quick dry. En dan al die ander behoeftes wat saam met spuitverf gepaard gaan. Kom besoek hulle gerus vir al jou spuitverf benodighede.

2 in Een Winkel in China Mall
0 votes, 0.00 avg. rating (0% score)

Leave a Reply