Monthly Archives: March 2016

Hendrina Senior Burger Onthaal Uncategorized

Tydens Hendrina se Senior Burger onthaal, wat jaarliks deur al die kerke en organisasies op Hendrina aangebied word, het Piet Smit, die bekende gospel sanger, die aanwesiges getrakteer op ‘n keur van sy gewilde liedere, met besondere klem op lydenstyd. Daarna het tee en verversings op die ‘eregaste’ gewag. Op die foto verskyn Marie Minnaar,

Read more

Homk vergadering Uncategorized

Die Hoeveld Ou Motor Klub se Maartvergadering word tradisioneel In Maart op die plaas Bosmanskrans gehou, waar groenmielies die hoofgereg van die dag is! Soos gewoonlik was ‘n groot aantal lede teenwoordig, en die komende skou in Middelburg is bespreek.  

What Do Eggs Have to Do With Easter? Uncategorized

Eggs illustrate new life, just as Jesus began his new life on East Sunday after the miracle of his resurrection. When eggs are cracked open they are said to symbolise an empty tomb. Originally eating eggs was forbidden in the week leading up to Easter (known as Holy Week). They were saved and decorated in

Read more