Monthly Archives: June 2016

Laerskool Breyten Skaaktoernooi Breyten, Skole, Sport News

Laerskool Breyten het 1 Junie hulle jaarlikse skaak toernooi gehou.  Daar was 5 skole wat deel geneem het nl. Laerskool Breyten, Laerskool J.J. Vd Merwe, Ermelo English Primary School, Kwachibikhulu Primary en Destiny Academy Gateway.  Daar was 5 rondtes gespeel. Baie geluk aan die wenners:  9 jaar – 3de Rifumo Cele (Breyten)                 2de Banele

Read more