Monthly Archives: September 2017

Breyten Bybelvasvra Breyten, Skole

Die afgelope week het Laerskool Breyten hul jaarlikse Bybelvasvra aangebied. Daar was 5 skole wat deelgeneem het. Die eerste plek wenners was Laerskool Davel..Baie geluk aan die skool. Hul neem elke jaar deel en stap ook elke jaar met plek onder die eerste drie weg.

Affinity Energy Diesel Depots brei uit News Actual

Affinity Energy is ‘n groothandel petroleum maatskappy wat n nasionale netwerk strategie implementeer. Hulle het onder andere n nuwe Depot in Carolina, wat bedryf word vanaf die ou Tip Trans Perseel ongeveer 5 km uit Carolina op die Ermelo/Breyten pad. Die perseel is heelwat groter met oornag fasiliteite, beter sek uriteit en trok was geriewe.

Read more