Affinity Energy Diesel Depots brei uit News Actual

Affinity Energy is ‘n groothandel petroleum maatskappy wat n nasionale netwerk strategie implementeer. Hulle het onder andere n nuwe Depot in Carolina, wat bedryf word vanaf die ou Tip Trans Perseel ongeveer 5 km uit Carolina op die Ermelo/Breyten pad. Die perseel is heelwat groter met oornag fasiliteite, beter sek

uriteit en trok was geriewe.
Die perseel het ook nuwe gekalibreerde pompe en toerusting om hulle kliente beter diens en produk te lewer.
Om verdere dienste te lewer aan hierdie sektore het hulle groot tankers aangeskaf om betyds en vinnige aflewerings diens aan hul kliente te lewer. Hulle verskaf n suiwer 50 PPM Diesel. Gesofistikeerde Brandstof Bestuursstels word by strategiese groter kliente en al die depots geimplementeer om die sekuriteit van brandstof te bestuur.

Die personeel van Affinity Energy is altyd behulpsaam om te help, dis n plesier om by hulle vol te maak.

Affinity Energy se aflewerings dienste strek oor die hele Mpumalanga.

Boere, vervoermaatskappye en myne reg oor Mpumalanga is meer as welkom om gebruik te maak van hulle dienste. Daar is reeds depots oopgemaak in Hendrina, Belfast en Nelspruit.

Die bestuurspan van Affinity Energy is ervare mense wat nie slegs met nommers werk nie maar ook die publiek persoonlik ken.

Ontmoet gerus vir Frikkie Nell en Lorette du Plessis – vir meer besonderhede skakel Lorette op 060 740 3542

Affinity Energy Diesel Depots brei uit
0 votes, 0.00 avg. rating (0% score)

Leave a Reply