Andries Vermeulen in Hendrina Lief en Leed

Andries Vermeulen

Andries Vermeulen het opgetree in Hendrina
Andries Vermeulen het op 13 Mei op Hendrina opgetree, ten bate van die SAVF. Ten spyte van die skielike koue, het die gehoor sy stories, kwinkslae en sang terdee geniet
OP die foto verskyn van die helpers by Andries: Ds Tielman Roux, Christo en Ansi Coetzee, Vic en Marietha Buitendag, Andries Vermeulen en Michelle Haines.

Andries Vermeulen in Hendrina
0 votes, 0.00 avg. rating (0% score)

Leave a Reply