Antiques at Voortrekkerstreet Carolina Buffet Etes. Market News

antiques

Antiques het al die jare met Neels
Oosthuizen vir ons buffet etes verskaf op Sondae. Hannetjie Herselman het nou die voorreg gekry om hiermee weer te begin by Antiques in Voortrekkerstr.
Vanaf 27 November beskikbaar
Bespreek by Hannatjie
072 795 5500
Jy kan ook jou kos as wegneemete neem.

Antiques at Voortrekkerstreet Carolina Buffet Etes.
0 votes, 0.00 avg. rating (0% score)

Leave a Reply