Aan alle eienaars van landbougrond in die Munisipale gebied van Hoofman Albert Luthuli Munisipaliteit
U word op ‘n uiters dringende basis uitgenooi na ‘n vergadering op
1 MAART 2017 om 14h00 in die Carolina Stadsaal.
Die doel van díe vergadering is:
-Om ‘n oorsig te verskaf oor die verloop van die grondbelastingsaak vanaf 1 Julie 2008 tot vandag.
-Die stigting van ‘n ‘Vereniging van Landbou grondeienaars’ in die Hoofman Albert Luthuli Munisipale gebied.
Sò ‘n Vereniging is van kardinale belang om die grond eienaar se belange te behartig t.o.v grondbelasting aangeleenthede. ELKE grondeienaar behoort in u eie belang hierdie inisiatief te ondersteun.
Vir navrae, kontak gerus:
Belangrike Grondeienaars Vergadering
0 votes, 0.00 avg. rating (0% score)