Belfast Akademie Prysuitdeling 2016 Belfast Akademie, Skole

BELFAST AKADEMIESE SKOOL PRYSUITDELING  LAERSKOOL AFDELING
precious-thomo-word-aangewys-as-sportdogter-vir-2016-baie-gelukaj-visagie-word-gekroon-as-sportseun-van-die-jaar-baie-geluk

AJ Visagie word gekroon as Sportseun van die jaar, baie geluk!          Precious Thomo word aangewys as Sportdogter vir 2016, baie geluk!

zack-saaiman-loop-weg-met-die-paul-kennedy-good-fellowship-trofee-vir-2016-baie-geluk
juane-smith-ontvang-die-trofees-vir-beste-hokkie-en-netbalspeler-vir-08
Zack Saaiman loop weg met die Paul Kennedy Good Fellowship                Juane Smith ontvang die trofees vir beste Hokkie- en Netbalspeler vir 0/8
trofee vir 2016.  Baie geluk!
vinay-snyman-en-richard-cloete-deel-die-ags-dienslewering-trofee
anri-van-tonder-is-by-belfast-akademie-se-prysuitdeling-aangewys-as-dux-leerling-vir-2016
Vinay Snyman en Richard Cloete deel die AGS DIenslewering trofee        Anri van Tonder is by Belfast Akademie se Prysuitdeling aangewys as Dux-leerling vir 2016!
Belfast Akademie Prysuitdeling 2016
0 votes, 0.00 avg. rating (0% score)

Leave a Reply