Breyten Bybelvasvra Breyten, Skole

Agter: (lnr) Mariaan Immelman, Annetjie Botha Voor (lnr) Asanda Sibanyoni, Jabulile Nkosi, Khayalethu Motha, Lethu Tsabangu.

Die afgelope week het Laerskool Breyten hul jaarlikse Bybelvasvra aangebied. Daar was 5 skole wat deelgeneem het.
Die eerste plek wenners was Laerskool Davel..Baie geluk aan die skool. Hul neem elke jaar deel en stap ook elke jaar met plek onder die eerste drie weg.

Breyten Bybelvasvra
0 votes, 0.00 avg. rating (0% score)

Leave a Reply