CMR Hendrina Vacancy...
3 years ago
3 years ago
3 years ago
3 years ago
4 years ago
Namens die skool en gemeenskap van Breyten wil ek Zanè Kleynhans, Little Miss Petite SA 2016 asook haar ouers, bedank vir hul bydrae om kinderharte bly te maak op Kersdag. Die gesin het met die hulp van Triple Z Plant and Transport asook DT Coal wat as borge opgetree het seker gemaak dat 14 huisgesinne se kinders van groente , vrugte, ‘n hoender en geskenke voorsien is vir die Feestyd.
Dit was ook Zanè se laaste projek vir 2016 as Little Miss Petite SA 2016, voorwaar ‘n skitterende manier om dit te doen.