Burgers Garage in Carolina Market News

burgers-garage-nico-en-josef

Burgers Garage in Carolina wil graag hiermee met trots hul twee staatmaker verkoopsmanne weer bekendstel. Die twee manne wat huidig in Carolina werk is Nico Theunissen en Joseph Sibanyoni. Hul onderskeidelike telefoon nommers is Nico by 073 989 5478 en Joseph by 082 484 3555.

Mnr Jannie Uys het na die Kaap getrek en is reeds vanaf middel 2015 nie meer vir Burgers Garage werksaam nie.

Burgers Garage in Carolina
0 votes, 0.00 avg. rating (0% score)

Leave a Reply