CMR Hendrina Vacancy...
3 years ago
3 years ago
3 years ago
3 years ago
4 years ago
Die Busy Bees het hulself goed gehou op Mandela Dag. Hulle het besluit om die 67 minute tyd af te staan om in die dorp se strate mooi skoon te maak. Hulle werk het beslis nie ongesiens verbygegaan nie. Op die foto is hulle besig by die poskantoor. Dit is baie goed as kinders van kleinsaf geleer word om nie morsjorse te wees nie, dan sal hulle as hulle groot is ook dit nog onthou. Baie dankie, julle is TOPS!