CMR Hendrina Vacancy...
3 years ago
3 years ago
3 years ago
3 years ago
4 years ago
Andries Vermeulen het opgetree in Hendrina Andries Vermeulen het op 13 Mei op Hendrina opgetree, ten bate van die SAVF. Ten spyte van die skielike koue, het die gehoor sy stories, kwinkslae en sang terdee geniet OP die foto verskyn van die helpers by Andries: Ds Tielman Roux, Christo en Ansi Coetzee, Vic en Marietha
Lorraine van der Merwe Oorlede 23 Mei in Steve Biko Hospitaal. Dit is met groot simpatie aan die familie en vriende van Lorraine dat ons afskeid moet neem van haar. Lorraine was vir jare met ons in Pandora’s Box. Sy het van Februarie vinnig agteruit gegaan en is nou Dinsdag op 64 -jarige leeftyd oorlede.