Category Archives: Breyten

Breyten Bybelvasvra Breyten, Skole

Die afgelope week het Laerskool Breyten hul jaarlikse Bybelvasvra aangebied. Daar was 5 skole wat deelgeneem het. Die eerste plek wenners was Laerskool Davel..Baie geluk aan die skool. Hul neem elke jaar deel en stap ook elke jaar met plek onder die eerste drie weg.

Laerskool Breyten Sport Breyten, Skole, Sport News

Saterdag, 20 Mei 2017 het Laerskool Breyten in afsonderlike sportbyeenkomste deelgeneem.  Al die atlete het uitstekend gevaar. Skaak:  Die Gert Sibande Skaaktoernooi is aangebied by Laerskool J.J. van der Merwe.  Twee leerders, Zethu Nkosi en Philasande Khubeka het tydens die byeenkoms deurgedring na die Mpumalanga spele vir O/13 seuns en dogterts op 10 Junie in

Read more