CMR Hendrina Vacancy...
3 years ago
3 years ago
4 years ago
4 years ago
4 years ago
Musawenkosi Russell Sibiya, the teacher at Ezenzeleni Primary School finished his second Comrades marathon on Sunday this was his first up-run and it took him 11:12:53 to finish. Ït was my toughest race so far, but I’m happy I finished” Mr Sibiya did his first Comrades last year and finished it at 11:28. Next
Saterdag, 20 Mei 2017 het Laerskool Breyten in afsonderlike sportbyeenkomste deelgeneem. Al die atlete het uitstekend gevaar. Skaak: Die Gert Sibande Skaaktoernooi is aangebied by Laerskool J.J. van der Merwe. Twee leerders, Zethu Nkosi en Philasande Khubeka het tydens die byeenkoms deurgedring na die Mpumalanga spele vir O/13 seuns en dogterts op 10 Junie in
Laerskool Breyten se rugby skop hierdie jaar af op ‘n hoë noot. Vir die afgelope dekade en ‘n half, speel Laerskool Breyten se rugbyspanne in dieselfde truie van toeka se dae. Mnr. Louis Steyn van Louis Steyn vervoer en Omega Risk Solutions, het die behoefte vir nuwe rugby-truie raakgesien en ingekoop in die skool deur