Coalers Potjiekos Kompetisie News Actual, Uncategorized

Coalers het op die 1e Oktober ‘n lekker potjiekos kompetisie gehad.img-20161003-wa0006
Cas en Marie Joubert was die wenners. Tweede het Rassie en Dina Erasmus gekom en derde Jodie en Mandy Clark. Rene het die gaste vermaak met sy sangtalent. Dit was ‘n baie lekker kuierdag.

Coalers Potjiekos Kompetisie
1 vote, 4.00 avg. rating (85% score)

Leave a Reply