Die Hoeveld Ou Motor Klub Saamtrek HOMK

Hoeveld Ou Motor Klub

Die Hoeveld Ou Motor Klub het tydens hulle Junie byeenkoms ’n heerlike program gehad: eers is daar sop geeet by Oom Toon en Babs Deysel op Carolina; daarna het ’n skattejag na Milly’s naby Machadodorp gevolg, waar die besoekers aan Milly’s hulle verkyk het aan die ou motors. By Milly’s het die gesinne ontbyt geeet en afgesluit met Wafels by Alzu Wonderfontein.

Die Hoeveld Ou Motor Klub Saamtrek
0 votes, 0.00 avg. rating (0% score)

Leave a Reply