Gansbaai Vissermanshuisie Travel

Vissermans Huisie Ou Vissermanshuisie in Gansbaai. Die ou huisie is van sandsteen gebou. Dit lyk behoorlik of die sandsteen verbrokkel soos wat mens aan hom vat maar nogtans is die huisie al amper 60 of 70 jaar oud.

Die deure van buite af en selfs binnekant is maar laag, dit lyk my die destydse vissersmanne was nie baie lang mense gewees nie.

Gansbaai Vissermanshuisie
0 votes, 0.00 avg. rating (0% score)

Leave a Reply