Gekombineerde skool Hendrina Market News, News Actual, Skole, Uncategorized

GEKOMBINEERDE SKOOL HENDRINA
BEHEERLIGGAAMPOS

POSBESKRYWING:

Grondslagfase (graad 2)

KWALIFIKASIES BENODIG:

  • Matrieksertifikaat
  • Onderwysdiploma/-graad
  • Sport- en kultuursertifikate

BUITEKURRIKULêRE AKTIWITEIT

CV – faks na 013-2930241  of handig in by die ontvangskantoor by Gekombineerde Skool Hendrina

Diensaanvaarding:   1 Augustus 2016
Sluitingsdatum vir aansoeke:   Dinsdag 26/07/2016
Datum van onderhoude:    Sal gereël word

KONTAK:      A.W. Williams 013-2930214/222
0824516675

Gekombineerde skool Hendrina
0 votes, 0.00 avg. rating (0% score)

Leave a Reply