Hennie Grobler van Carolina noodlottig beseer News Actual, Uncategorized

Saterdag die 4e Januarie is Jan Grobler se seun Hendrik in ‘n  ongeluk betrokke gewees. Die ongeluk het plaasgevind in Barberton na die Volle Evangeliekerk se Bazaar terwyl hy op pad huistoe was.

Hendrik het met ‘n trapfiets gery toe die ongeluk gebeur het. By ‘n stopstraat het hy ‘n voertuig noodlottig getref en met sy hoof op die kar beland en daarna die randsteen getref.

Hy is Barberton oorgeplaas na Medikliniek in Nelspruit waar hulle hom gestabiliseer het en toe oorgeplaas na Milpark Hospitaal Johannesburg. Hy is uiters kritiek met breinbloeding opgeneem.

Op hierdie stadium is daar menslik gesproke niks meer wat kan gedoen word nie. Die medisie het gesê dat die masjiene een of ander tyd moet afgesit word.  Hendrink het die 8e maar 54 geword.

Ons vra voorbidding vir die ouers en bloedverwante van Hendrik.

Hennie Grobler van Carolina noodlottig beseer
0 votes, 0.00 avg. rating (0% score)

Leave a Reply