CMR Hendrina Vacancy...
3 years ago
3 years ago
3 years ago
3 years ago
4 years ago
Die Hoeveld Ou Motor Klub se Maartvergadering word tradisioneel In Maart op die plaas Bosmanskrans gehou, waar groenmielies die hoofgereg van die dag is! Soos gewoonlik was ‘n groot aantal lede teenwoordig, en die komende skou in Middelburg is bespreek.