Katrien (Alta) Bensch Viljoen Oorlede Lief en Leed

Dit is met groot hartseer dat ons moet afskeid neem

Oorlede

Oorlede Katrien

van Katrien Viljoen.
Op Saterdagoggend 25 Junie is sy in ‘n motorongeluk naby Middelburg, Kaap oorlede. Sy en haar man Willie was op pad trug van vakansie toe die kar gerol het. Willie het niks oorgekom nie.

Katrien was ‘n bekende inwoner van Carolina. Hulle het geruime tyd gelede na Pretoria verhuis. Katrien was daar werksaam by
Medihelp. Sy het vir ons persoonlik baie beteken die afgelope jaar toe ons kon aansluit by
Medihelp.
Ons harte gaan uit spesiaal na die Viljoens, haar man en haar dogter en ook die hele Bensch familie hier in Carolina en elders.

Ons innige simpatie.

Katrien word Vrydag 1 Julie begrawe in Pretoria om 11 uur.

Katrien (Alta) Bensch Viljoen Oorlede
0 votes, 0.00 avg. rating (0% score)

Leave a Reply