Kleuterland Karnaval Groot Sukses News Actual, Skole

20160916_1000340_resizedKleuterland Karnaval Groot Sukses.
Graag wil ons die volgende borge bedank wat die dag vir ons moontlik gemaak het.
Bertus Erasmus
Frans Uys
Gerrit van Hinterland
Chris Roets van Carolina Rollermeule
Peet van der walt
Wimpie van Carolina Spar
Tannie Susan en Oom Herman Mulder
Baie dankie aan ons ouers van Kleuterland wat bygedra her tot die lekkernye.
Kleuters het Dotti die Lappop en Karbinna baie geniet.
Dankie vir Natasja van Crazy Cookies.

Kleuterland Karnaval Groot Sukses
0 votes, 0.00 avg. rating (0% score)

Leave a Reply