Lorrie gesteel in Carolina News Actual

Op Vrydag oggend 1 Julie voor sonsopgang is die tiplorrie van Build It in Carolina gesteel.

Die inbrekers het baie goed geweet wat hulle doen toe hulle die lorrie gesteel het. Dit is nie amateurs wat dit gedoen het nie. Hulle het geweet hoe om die kamera’s  nutteloos te maak en die trok tussen die ander voertuie uit die stoor gehaal. Die trok was toegerus met ‘n trakcer maar sover kon dit nog nie opgespoor word nie.

Mens moet dubbel versigtig wees en nie net aanneem dat ‘n stoor ‘n veilige plek is vir die voertuig nie. Ook die tracker is nie ‘n foolproof oplossing nie. Gelukkig was die trok wel verseker.

AP vd Walt trok gesteel

Lorrie gesteel in Carolina
0 votes, 0.00 avg. rating (0% score)

Leave a Reply