NG Kerk Deel Bybels uit Skole

ng-kerk-deel-bybels-uit

Vrydag, 9 September’2016, was weereens ‘n baie spesiale dag op die Laerskool Breyten kalender.  Die N.G. Kerk in Ermelo het die skool besoek en aan die gr. 5 leerders elk ‘n Bybel oorhandig.

Die skool hou jaarliks ook ‘n fondsinsamelingsdag waar ons bydra tot fondse vir Bybelverspreiding.

Dit is vir sommige van die leerders ‘n groot hoogtepunt, omdat hierdie Bybel wat hul ontvang baie keer die enigste Bybel in die gesin is.

 

Baie dankie aan die leeraars en die gemeente wat dit vir ons kinders moontlik maak om ‘n Bybel te besit.
Carina van der Walt
Cell:  083 630 4978

Op die foto:
Voor:    Van die graad 5 leerders.
Agter vlnr:  Leeraars van N.G. kerk Ermelo, Veronica Mhlongo, Carina van der Walt, Louis Bates

NG Kerk Deel Bybels uit
0 votes, 0.00 avg. rating (0% score)

Leave a Reply