Padherstel by kruising in Carolina News Actual

Vandag is daar weer bietjie gewerk aan die paaie in Carolina. Middelstraat was afgesper tussen Voortrekker en Steynstrate. Daar is bietjie teer gespuit bo op die bestaande teer. Dit help om die pad af te seel om die draaie. As dit nie gedoen word dan trap die lorries vinniger potholes in die pad. Dankie tog, ons hoop hulle gaan voort met die werk.DSCN5096

Padherstel by kruising in Carolina
0 votes, 0.00 avg. rating (0% score)

Leave a Reply