CMR Hendrina Vacancy...
3 years ago
3 years ago
3 years ago
3 years ago
4 years ago
PretKru Security wil graag al die inwoners en ons bestaande kliente in Carolina gerusstel dat die maatskappy nie toemaak nie maar net verskuif na sentrale gebied in die dorp.
Bestaande diens sal nog steeds dieselfde wees as altyd. Kontak gerus vir verdere inligting: 073 008 2981 Herman.