Tag Archives: Belfast

Belfast, Watervalboven en Machadodorp sonder water News Actual

Soos ons verneem uit betroubare bronne het die munisipale werkers in Belfast en Machadodorp en Watervalboven weer gestaak oor ‘n loondispuut. Die staking het oorgeslaan in brutale kriminaliteit toe hulle die een werkende waterpomp in Belfast gesteel het. In Machadodorp en Watervalboven het hulle die pompe goedsmoeds afgesit. Dit is totaal krimineel om die inwoners

Read more