Tag Archives: Breyten Primary School

Laerskool Breyten Wiskunde Olympiade Breyten,Skole,Sport News

Woensdag, 19 Oktober 2016 het Laerskool Breyten hul jaarlikse Wiskunde Olimpiade aangebied. Die doel van die dag is om genot uit Wiskude te put . . . .om pret te hê met Wiskunde. Die program het afgeskop met ‹n ysbreker, waar ‹n bal met verskillende Wiskundige vrae daarop geskryf, rondgegooi is tussen die leerders en die vrae dan mondelings beantwoord is. Daarna het die

Read more