Antiques het al die jare met Neels Oosthuizen vir ons buffet etes verskaf op Sondae. Hannetjie Herselman het nou die voorreg gekry om hiermee weer te begin by Antiques in Voortrekkerstr. Vanaf 27 November beskikbaar Bespreek by Hannatjie 072 795 5500 Jy kan ook jou kos as wegneemete neem.