Tag Archives: drugs

Polisie bedrywig in Carolina News Actual

Vandag 15 Julie was daar ten minste 10 polisie voertuie betrokke by ‘n oproep in die hoofstraat. Volgens ooggetuies het die polisie een man uit die “haarsalon” gehaal vir onregmatige bedrywighede. Maar dat daar 10 patrollievoertuie voor nodig was is my deksel. Op die foto is daar 6 voertuie te sien, die ander is agter

Read more