Tag Archives: Gekombineerde Skool Hendrina

HENNIES WEN NOORDVAAL nov 2016 Hendrina,Sport News

Gekombineerde Skool Hendrina se hokkie het vanjaar vele hoogtepunte opgelewer.  Die 0/14, 0/15 en 0/16 dogters het aan die Noordvaalkompetisie deelgeneem.  Die 0/15 span het uitgeval in Pietersburg teen Limpopo wenners, terwyl die 0/16 deurgedring het tot die finaal.  Die finale van Noordvaal het op VanderBijlpark plaasgevind.  Ons 0/16 span het gewys dat ons Hennies

Read more

HENNIES JUKSKEI SKITTER Nov 2016 Hendrina,Skole,Uncategorized

Gekombineerde Skool Hendrina het geskitter op die jukskeibaan gedurende die afgelope ligaseisoen. Daar is baie hoogtepunte opgelewer hierdie jaar, waarvan die beste was die feit dat die 0/18 dogters aangewys is as Mpumalanga Wenners. Die 0/18 seuns is aangewys as naaswenners van Mpumalanga. Die meisies het aan die Direkteurstrofee deelgeneem in Pretoria. Ons is baie

Read more

Hennies in Hollywood Matriek afskeid Hendrina,News Actual,Skole

HENNIES GOES TO HOLLYWOOD GekombineerdeSkoolHendrina het hullejaarliksematriekafskeid in Hollywood afgesluit.  Die jongklomp is ontvang op die rooitapyt met baie toeskouers en flitsende ligte.   Van brullende motorfietse, die nuutste en duurste motors, Landrovers en ‘n baler wat omskep is in ‘n neon kuierhoekie het die jongklomp nie teleurgestel met hulle aankoms nie. Daar is heerlike kosse

Read more