Tag Archives: Hennies

Gekombineerde skool Hendrina Market News,News Actual,Skole,Uncategorized

GEKOMBINEERDE SKOOL HENDRINA BEHEERLIGGAAMPOS POSBESKRYWING: Grondslagfase (graad 2) KWALIFIKASIES BENODIG: Matrieksertifikaat Onderwysdiploma/-graad Sport- en kultuursertifikate BUITEKURRIKULêRE AKTIWITEIT CV – faks na 013-2930241  of handig in by die ontvangskantoor by Gekombineerde Skool Hendrina Diensaanvaarding:   1 Augustus 2016 Sluitingsdatum vir aansoeke:   Dinsdag 26/07/2016 Datum van onderhoude:    Sal gereël word KONTAK:      A.W. Williams 013-2930214/222 0824516675