Tag Archives: Resepte

Kontrei Resepte Oktober 2016 Kontrei Resepte

Pampoentert 4 eetlepels margarien 1 ½ koppie suiker 3 eiers Roor saam. 1 ½ koppie bruismeel ‘n Knippie sout ½ teelepel bakpoeier ½ koppie melk Meng alles saam en voeg by bottermengsel. 2 koppies gerasperde botterskorsies 1 koppie gerasperde murgpampoentjie Meng rou gerasperde pampoen by beslag en plaas in gesmeerde muffinpanne of tertbak. Strooi kaneelsuiker

Read more