VLU Hendrina Nuwe Bestuur Hendrina, News Actual

Hier is Hendrina VLU se bestuur vir 2017: Agter: Ina Davel (tesouriere) Gloria Silva, Magriet Nieman (album), Erina Kruger (vise-voorsitter) Marietjie Fevrier (sekretaresse) en Alta Roux (Skakelbeampte). Vor: Margaret van Niekerk (Beoordelaarsameroeper) Dane Ferreira (voorsitter) en Elsa Balt-Pretorius.

????????????????????????????????????

Die dames is vol entoesiasme vir die komende jaar, maar het ook met ‘n swaar hart afskeid geneem van ‘n gewaarde lid, Susan Eksteen, wat na Pretoria verhuis het. Susan sal onthou word vir haar kennis en belangstelling in feitlik enige vorm van kuns of kunsvlyt.

VLU Hendrina Nuwe Bestuur
0 votes, 0.00 avg. rating (0% score)

Leave a Reply