Vragmoter ry oor T aansluiting by die Belfast / Carolina pad News Actual

Op 20 Julie Woensdag oggend het ‘n vragmoterDSCN5619
oor die T-aansluiting gery. Klaarblyklik kon hy nie vroeg genoeg sy brieke kry nie.
Die vragmoter sowel as die aanhangers het sleg beskadig. Dit is nog nie aan ons meegedeel of die bestuurder en moontlike insittende beseer was nie.
Die T aansluiting word gereeld oorgery sonder om te stop. Hulle het die rigtingaanwyser bord al geskuif sodat dit nie elke keer in die slag bly nie.

 

Vragmoter ry oor T aansluiting by die Belfast / Carolina pad
0 votes, 0.00 avg. rating (0% score)

Leave a Reply