Woeste storm in Chrissiesmeer rig skade aan News Actual

img_0059 Vorige week het die winde in Chrissiesmeerimg_0060 ook skade aangerig. Ons het die fotos van oom Cas ontvang. Hy sê die storm was woes gewees, dakke het afgewaai dat die sinkplate oorals rondgelê het. Dit lyk of ons hierdie jaar baie storms dwars oor die land kry. Gelukkig het die nie gehael nie.img_0061

Woeste storm in Chrissiesmeer rig skade aan
0 votes, 0.00 avg. rating (0% score)

Leave a Reply